alt

We, the members of the Association, resolve at all times:

To honour our profession and its Code of Ethics
To maintain and uphold high professional and scientific standards
To use our professional knowledge, skill and resources to protect and promote the health and welfare of animals and humans
To further the status and image of the veterinarian and to foster and enrich veterinary science
To promote the interests of our Association and the fellowship amongst its members

 

Ons, die lede van die Vereniging, onderneem om te alle tye:

Ons professie in ere te hou en sy Etiese Gedragskode na te kom

‘n Hoë professionele en wetenskaplike peil te handhaaf en te onderhou

Ons professionele kennis, vaardigheid en hulpbronne aan te wend ter beskerming en bevordering van die gesondheid en welsyn van dier en mens

Die status en beeld van die veearts te bevorder en die veeartsenykunde te verryk

Die belang van ons Vereniging en die genootskap tussen lede te bevorder